KlaraDis waar dit ge indig het, toe die trekker se wiel Klara se pa papgedruk het. Toe hulle n haar pa se dood van Boplaas moes weg en in die Witlokasie moes gaan woon, toe was alles verby. Boplaas het hulle afgeskud. Of so het Klara gedink. Maar die waarheid is dat Boplaas nie klaar was met haar nie. Haar susters kon wegkom Leen met haar oneerbiedigheid en Martie deur met 'n halwe Duitser te trou en landuit te vlug maar nie sy nie. Iemand moes omsien na
Shopping security
Each payment you make on thelockerguy is secured with strict SSL encryption and PCI DSS data protection protocols